Illustrasies en UITLEG VIR
Wetenskaap

"Ek vermoed die lesers wat hierdie boek optel het te doen met ’n verkleurmannetjie op ’n smartieboks. Die buiteblad lyk baie interessant en bevat reeds verskeie dubbelsinnig- en teenstrydighede. Dit is sweerlik wat gebeur as jy ’n digbundel, ’n novelle en ’n maer wetenskaphandboek saam klits om ’n poets te bak - of is dit nou ’n koek? 
-
Hierdie boek voel soos iets tussen ’n handboek, ’n digbundel, ’n feite boek, ’n nonsensverhaal en ’n storieboek. Dit is iets wat jy kan lees om jou vriende te beïndruk, met al die slim verwysings en woordspelings, maar daar is ook ’n storie. Jy moet maar self lees om uit te vind wat is storie en wat is feit. Of is dit vyt?"
Uit Litnet Leserindruk deur Anke Theron
Voorblad Ontwerp- en Illustrasieproses
ILLUSTRASIES EN UITLEG BINNE
Back to Top